SKATTE Hoe heerlik vir my om vanoggend so bietjie stil te kon staan by Jesus se woorde in Matt 6:21 …want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees. Mense gebruik hierdie woorde as ‘n spreekwoord sonder dat baie van hulle weet dat dit uit die Woord van […]
