
Smeer af Ek glo teen hierdie tyd weet my lesers al dat ek altyd skryf uit ondervinding. Ek skryf nooit as ek nie oortuig is daarvan dat God my deur die leerskool gesit het en die woorde deur die Heilige Gees gegee is nie. Vir ‘n wyle was ek stil. […]