Wat gaan jy doen? Vandag vra ek aan ons Hemelse Vader: “Wat is my doel?” Sien, ek het vir soveel jaar lank rond gedobber met geen visie in die lewe nie. Het soos die meeste mense maar, opgestaan… werk… slaap. Naweke tyd vermors op nietighede. Dans…hou partytjies… word dronk…kuier saam […]
