Die badkamer Ons kleinerige ou badkamertjie met bykans geen ventilasie nie het nou al lelike, gagga ‘mould’ opgebou. ‘n Aaklige fungus wat kleef aan die mure en plafonne. So besluit ons om te verf… ek gaan koop die verf en die verkoopspersoon adviseer my om eers die oppervlakte te […]
