Gemeentekamp 26 – 28 Mei 2017 Ek is gevra om ‘n verslag te skryf oor die gemeentekamp…maar ek het besluit om ‘n blog te skryf, gaan baie makliker wees. So, hier volg my ervaring van die kamp wat gehou is by NG Kerk Magaliesberg Jeugkamp naby Brits. Vrydagoggend is dit […]
