Monthly Archives: June 2017


Reëls van die wedstryd ‘n Week lank sit ek al met hierdie onderwerp.  Wat is die reëls wat God ons gee vir die wedstryd? ‘n Week lank steier ek ook heen en weer onder aanvalle van die sielevyand.  Ek noem dit beseringstyd… So gesels ek baie vroeg vanoggend met Abba […]

Reëls van die wedstryd



Eerste Liefde 2017-06-21 09:01 Laasnag het ek ‘n droom gehad … dit was ‘n baie hartseer droom. Vanoggend wys die Heilige Gees vir my wat die betekenis is van hierdie droom. Dis soos 2 geliefdes wat skei. Die een party verlaat sy of haar geliefde vir ‘n ander een, want […]

Eerste Liefde




Out of space. Of laat ek eerder sê: “ Out of the third heaven”. Vir ‘n geruime tyd het ek reeds hierdie idée in my kop gekry om te skryf oor ons(gereddes) as vreemdelinge in hierdie wêreld. Die 2de Mei lees ek: 1 Pet 2:11  Geliefdes, ek vermaan julle as […]

Vreemdeling


Dit is nogal snaaks hoe ons ou mensdom dink.  Ons wil so bitter graag die Here vertrou, ons lewens en die beheer daarvan in sy kosbare hande los. Ons wil so graag hê Hy moet in beheer van ons geldsake, ons huwelike, ons kinders, werksituasies en sommer alles staan.   […]

Vertroue en hoop



2
04-06-2017 Wat ‘n heerlike oggend. Alhoewel winter het ons ‘n heerlike warm, amper lente daggie. Te oordeel aan die groen grasperke oral, het die winter nog nie sy merk gelos nie. Vroeg reeds maak Jesus my wakker. Terwyl ek in die stilte van die oggend lê en gesels met Jesus […]

Die Wapenrusting van God – Pinkster 2017


Gemeentekamp 26 – 28 Mei 2017 Ek is gevra om ‘n verslag te skryf oor die gemeentekamp…maar ek het besluit om ‘n blog te skryf, gaan baie makliker wees.  So, hier volg my ervaring van die kamp wat gehou is by NG Kerk Magaliesberg Jeugkamp naby Brits. Vrydagoggend is dit […]

Gemeente Kamp 2017