Mark 4:1-20 Vrug is die einddoel van die saaier, en die toets is onderhewig aan die wyse hoe die saad ontvang is. As daar geen vrug is, dan is dit in hoofsaak dat die Woord van die Here nie werklik verstaan was of ook dat dit direk weg gestoot was. […]
