Daily Archives: 26 April, 2019


Hand 20:28  Gee dan ag op julleself en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van God te versorg, wat Hy deur sy eie bloed verkry het.  Wanneer ek hierdie baie kosbare Skrif lees dink ek altyd so daaraan.  […]

GEE DAN AG