Ons wil graag almal uitnooi na ons oggend diens Sondag die 28ste Oktober 2018 @ 09:00. Ons spreker, Ds Andries Venter gaan die ewigdurende strydvrae oor Halloween en kinders van God bespreek. Moet dit nie misloop nie!
Pretoria-Oos uitreik na Europa (1) Sewe jaar gelede het die Kerkraad van EG Kerk Pretoria-Oos die visie gehad om my op uitnodiging van Stichting Heartcry Nederland, saam met wyle Ds Ettienne Maritz te stuur om die Woord te bedien waar die Here kragtig onder jongmense begin werk het. Nooit […]