Boosheid en bedrog Vir my is hierdie seker een van die lekkerste onderwerpe. Sekerlik ook nie ‘n maklike een nie…maar bitter hartseer. Breek my hart wanneer ek haatspraak aanhoor. Met dieslefde tong spreek ons die Naam van ons Heer. Ons bid en vloek. Ons haat en vra vir seën… ons […]
