Die Wonder van God Nie ‘n wolk in die lug nie. Die pragtigste sterrenag! Met druisende branders rondom jou. Die stikdonker nag vou om jou, maar tog is daar ‘n onverklaarbare rustigheid in die stormagtige oseaan. En dit voel of jy ‘n ster kan pluk. Die veraderlikheid van die […]
