Gebed uit ‘n gebroke hart 2017-06-21 09:32 Here ons het U lief, ons wil U dien.  Ons is u kinders. U, Here Jesus, het ons met u kosbare bloed gekoop. U is die Enige, Waaragtige God.  Ons loof U, ons prys U, ons aanbid U, ons soek U, en ons […]

Gebed uit ‘n gebroke hart


Eerste Liefde 2017-06-21 09:01 Laasnag het ek ‘n droom gehad … dit was ‘n baie hartseer droom. Vanoggend wys die Heilige Gees vir my wat die betekenis is van hierdie droom. Dis soos 2 geliefdes wat skei. Die een party verlaat sy of haar geliefde vir ‘n ander een, want […]

Eerste Liefde


15-06-2017 Vrydag kom daar ‘n video deur op Whatsapp.  Knysna brand! Bid asseblief! Vir reën!  Ek stop dadelik alles wat ek doen en stap na my kamer en bid.  Ek keer terug na my kantoor en gaan kyk op ‘Youtube’. Knysna … wat is die kans? Kom ek kyk maar. […]

Knysna Tragedie



Out of space. Of laat ek eerder sê: “ Out of the third heaven”. Vir ‘n geruime tyd het ek reeds hierdie idée in my kop gekry om te skryf oor ons(gereddes) as vreemdelinge in hierdie wêreld. Die 2de Mei lees ek: 1 Pet 2:11  Geliefdes, ek vermaan julle as […]

Vreemdeling


Dit is nogal snaaks hoe ons ou mensdom dink.  Ons wil so bitter graag die Here vertrou, ons lewens en die beheer daarvan in sy kosbare hande los. Ons wil so graag hê Hy moet in beheer van ons geldsake, ons huwelike, ons kinders, werksituasies en sommer alles staan.   […]

Vertroue en hoop


2
04-06-2017 Wat ‘n heerlike oggend. Alhoewel winter het ons ‘n heerlike warm, amper lente daggie. Te oordeel aan die groen grasperke oral, het die winter nog nie sy merk gelos nie. Vroeg reeds maak Jesus my wakker. Terwyl ek in die stilte van die oggend lê en gesels met Jesus […]

Die Wapenrusting van God – Pinkster 2017



Gemeentekamp 26 – 28 Mei 2017 Ek is gevra om ‘n verslag te skryf oor die gemeentekamp…maar ek het besluit om ‘n blog te skryf, gaan baie makliker wees.  So, hier volg my ervaring van die kamp wat gehou is by NG Kerk Magaliesberg Jeugkamp naby Brits. Vrydagoggend is dit […]

Gemeente Kamp 2017


3
WYN   –    SKINK EN SINK?? O, daar is vele opinies…  vele argumente… vele verskonings. Maar kom ons kyk na feite volgens die Woord van God.  Wat sê die Bybel?  Wyn of sterk drank.  Mag kinders van God skink?  Mag die mensdom skink?  Of skink jy jou weg oop na die […]

Wyn – Skink en sink??


1
GEBED Vader, ek dank U want groot dinge het U vir my gedoen, Here my God – u gedagtes vir my, is vir my te wonderbaar – gedagtes van vrede en nie van onheil nie – gedagtes om my ‘n hoopvolle toekoms te gee.  Niemand kan met U vergelyk word […]

Gebed



  Die christen se wapenrusting 2017-05-08 My story and I’ll stick by it! Efesiërs 6:10-20 leer ons van die wapenrusting wat God voorsien vir sy kinders. Let wel: dit is die wapenrusting van God, niks mensgemaak nie! Dit is vir elke ware kind van God. Daarom “stick” ek by my […]

Die Wapenrusting van God


Die Wonder van God   Nie ‘n wolk in die lug nie.   Die pragtigste sterrenag!   Met druisende branders rondom jou.   Die stikdonker nag vou om jou, maar tog is daar ‘n onverklaarbare  rustigheid in die stormagtige oseaan.  En dit voel of jy ‘n ster kan pluk. Die veraderlikheid van die […]

Die Wonder van God


Ek, Andrè het die jeugkamp van 2017 baie geniet.  Ek en ‘n paar van die Maranata jeugspan het dit bygewoon.  Hierdie jaar se tema was ‘STAAN VAS.’  Ons was in groepe ingedeel en het sommer vinnig vriende gemaak met die jeug van Britsgemeente. Ons was die Dawidspan.  Ons het heerlike […]

Jeugkamp 2017



1
‘Amen’ Jesus Stempel   Die woord ‘Amen’, mens kan nie anders as om Amen te beskryf sonder om oor gebed te praat nie. Hierdie woord Amen is vir my baie kosbaar.  Min mense besef die werklike betekenis daarvan.  Wanneer ons ons kinders leer bid, leer ons hulle gewoonlik dat Amen […]

‘Amen’ Jesus Stempel



Laat weet Francois op 084 816 1361 of Eben op 073 362 5546 as jy wil saamkom maar moontlik nie kan bekostig. Ons sal ‘n plan probeer maak! Moet asseblief nie dat dit jou keer nie!

JEUG KAMP 2015



Ek is deur ‘n agnostiese ma grootgemaak. Sy is van my baptiste pa geskei. Hy was onstabiel en geweldadig. Die paar keer wat ek wel die kerk besoek het was met bure of skool vriende wat my genooi het. Ek het my vriende wat kerk toe gegaan het en tydens […]

Annie – dwelms en rebels


Ek was ‘n kluisenaar in daardie kamer, weggesluit van die wêreld, net uit werk toe en kroeg toe en die dwelm smous toe en dan huistoe. Ek was ‘n emosionele wrak en daagliks besig om te vererger, tot ek weereens besluit het dat ek nie langer wil lewe nie, en […]

Shawn – Atëis ontmoet God


Blom
Jesus sê in Joh 14:6 “ Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom tot die Vader behalwe deur My nie.” In die wêreld van godsdiens is dit ‘n baie nougesette verklaring. Jesus het gesê dat daar net een weg na die Vader toe is, en […]

Linda – Bedrieg deur ‘n godsdienstige lewe