Op 6 Oktober 1973 word ‘n gemeente gestig deur die wonderlike genade van ons almagtige God en Vader. Maranatagemeente! Vanuit Rietfonteingemeente ontstaan hierdie gemeente met ‘n lidmaattal van 145.  Biddende word die dienste in Pretoria-Noord se stadsaal gehou, wagtend op ‘n eie kerkgebou. Deur die Here se genade realiseer dit […]

Veertig Jaar van seën


2
Hoofstuk 3 “Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julleself behoort nie?” 1 Korinthiërs 6:19 Die kinders geniet Oumie Liefie se hedendaagse Bybelstories baie en wil altyd net meer […]

Ouma Liefie se vervolgverhaal …hoofstuk 3


Ek sluit hierdie reeks af met die laaste krag wat ek wil hanteer.  Blydskap! Ek moet eerlik sê dat dit vir my baie moeilik is om hierdie een te behandel.  Ek is van nature ‘n positiewe mens.  Wanneer die lewe druk, beskou ek dit as ‘n uitdaging.  Ek pak dit […]

Doelwit 8



Jer 48:10  Vervloek is hy wat nalatig is om die werk van die HERE te doen; ja, vervloek is hy wat sy swaard van bloed terughou! In my vorige artikel oor Doelwit, het ek gebed behandel. Ek wil graag gebed die heeltyd op die voorgrond hou. Ons word beveel deur […]

Doelwit 7


Die volgende aspek van die krag wat ons Hemelse Vader tot ons beskikking stel is… geloof! Ons lewe ongelukkig in ‘n wêreld waar baie mense nie ‘n idée het wat geloof werklik is nie. Dit word meestal glad nie verstaan nie en soms heeltemal misbruik. Dikwels lei dit tot teleurstelling […]

Doelwit 5 en 6


Weet jy wie jy is?  Is jy ‘n Jakobus?  ‘n Petrus dalk? Kom ons keer vlugtig terug na die tweede gedeelte van Doelwit… Luk 10:41  Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha, Martha, jy is besorg en verontrus oor baie dinge; (42)  maar een ding is nodig; en Maria het […]

Doelwit 3 en 4



Wat gaan jy doen? Vandag vra ek aan ons Hemelse Vader: “Wat is my doel?” Sien, ek het vir soveel jaar lank rond gedobber met geen visie in die lewe nie. Het soos die meeste mense maar, opgestaan… werk… slaap. Naweke tyd vermors op nietighede. Dans…hou partytjies… word dronk…kuier saam […]

Doelwit l en 2


SKATTE Hoe heerlik vir my om vanoggend so bietjie stil te kon staan by Jesus se woorde in Matt 6:21 …want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees. Mense gebruik hierdie woorde as ‘n spreekwoord sonder dat baie van hulle weet dat dit uit die Woord van […]

Skatte


Die badkamer    Ons kleinerige ou badkamertjie met bykans geen ventilasie nie het nou al lelike, gagga ‘mould’ opgebou.  ‘n Aaklige fungus wat kleef aan die mure en plafonne. So besluit ons om te verf…  ek gaan koop die verf en die verkoopspersoon adviseer my om eers die oppervlakte te […]

Die Badkamer



Liewe Jy   Ek wil jou graag vertel, Van Jesus se tyd van pyn, Maar voor ek dit kan doen, Moet ons eers kyk waarom het Hy dit gedoen In Romeine drie vers tien, Sê die Woord van God, my vriend; “Daar is niemand regverdig nie, Selfs nie een nie.” […]

‘n Gedig – Liewe jy!


OUMA LIEFIE SE HEDENDAAGSE BYBELSTORIES   Hoofstuk 1   Want so lief het God ons.   “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.”  Johannes 3:16   […]

Ouma Liefie se vervolgverhaal


  Spreuke 3:1-6  Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd:  ‘n tyd om gebore te word en ‘n tyd om te sterwe, ‘n tyd om te plant en ‘n tyd om uit te roei wat geplant is,  ‘n tyd om dood […]

Seisoene



Reëls van die wedstryd ‘n Week lank sit ek al met hierdie onderwerp.  Wat is die reëls wat God ons gee vir die wedstryd? ‘n Week lank steier ek ook heen en weer onder aanvalle van die sielevyand.  Ek noem dit beseringstyd… So gesels ek baie vroeg vanoggend met Abba […]

Reëls van die wedstryd


Gebed uit ‘n gebroke hart 2017-06-21 09:32 Here ons het U lief, ons wil U dien.  Ons is u kinders. U, Here Jesus, het ons met u kosbare bloed gekoop. U is die Enige, Waaragtige God.  Ons loof U, ons prys U, ons aanbid U, ons soek U, en ons […]

Gebed uit ‘n gebroke hart


Eerste Liefde 2017-06-21 09:01 Laasnag het ek ‘n droom gehad … dit was ‘n baie hartseer droom. Vanoggend wys die Heilige Gees vir my wat die betekenis is van hierdie droom. Dis soos 2 geliefdes wat skei. Die een party verlaat sy of haar geliefde vir ‘n ander een, want […]

Eerste Liefde



15-06-2017 Vrydag kom daar ‘n video deur op Whatsapp.  Knysna brand! Bid asseblief! Vir reën!  Ek stop dadelik alles wat ek doen en stap na my kamer en bid.  Ek keer terug na my kantoor en gaan kyk op ‘Youtube’. Knysna … wat is die kans? Kom ek kyk maar. […]

Knysna Tragedie


Out of space. Of laat ek eerder sê: “ Out of the third heaven”. Vir ‘n geruime tyd het ek reeds hierdie idée in my kop gekry om te skryf oor ons(gereddes) as vreemdelinge in hierdie wêreld. Die 2de Mei lees ek: 1 Pet 2:11  Geliefdes, ek vermaan julle as […]

Vreemdeling


Dit is nogal snaaks hoe ons ou mensdom dink.  Ons wil so bitter graag die Here vertrou, ons lewens en die beheer daarvan in sy kosbare hande los. Ons wil so graag hê Hy moet in beheer van ons geldsake, ons huwelike, ons kinders, werksituasies en sommer alles staan.   […]

Vertroue en hoop



1
04-06-2017 Wat ‘n heerlike oggend. Alhoewel winter het ons ‘n heerlike warm, amper lente daggie. Te oordeel aan die groen grasperke oral, het die winter nog nie sy merk gelos nie. Vroeg reeds maak Jesus my wakker. Terwyl ek in die stilte van die oggend lê en gesels met Jesus […]

Die Wapenrusting van God – Pinkster 2017


Gemeentekamp 26 – 28 Mei 2017 Ek is gevra om ‘n verslag te skryf oor die gemeentekamp…maar ek het besluit om ‘n blog te skryf, gaan baie makliker wees.  So, hier volg my ervaring van die kamp wat gehou is by NG Kerk Magaliesberg Jeugkamp naby Brits. Vrydagoggend is dit […]

Gemeente Kamp 2017