
‘Spring Cleaning’ Hoe heerlik vanoggend toe ek my oë oopmaak en besef dis lentedag. Kinders gaan weer in die water kan baljaar. Braaivleisgeure in die lug. Die voëlsang wat ons weer wek smorrens vroeg. Hulle roep die dagbreek en saam sing my hart ‘n lofsang aan my Vader. Tyd om […]