DWAASHEID Vroeg vanoggend lê ek en luister na die geklank van die voëltjies se sang buite my kamer venster. Dit klink vir my toe so na: “Loof Koning Jesus, kom bid Emmanuel” en onwillekeurig begin my hart saam jubel: “Opperheer, Vredevors, Blink Morester…” en ek wonder so by myself of […]