
1 Kor 13:4-8a Ons wil graag soet woorde in ‘n suur wêreld in stoot. Maar waar begin ons? By die enigste Leermeester wat daar is. God self…. Ons wil in die volgende paar dae die onderwerp van Liefde aanspreek. Of eerder ‘Die Vrug van liefde’. Vandag deel ons net met […]