
In Jesus se hoëpriesterlike gebed is dit sy begeerte dat ons heilig sal lewe, maar Hy bid ook dat ons van die bose bewaar sal word. Joh 17:15 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar. (16) Hulle is […]