AFGUNS, HOOGMOED Mark 7:21 Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, (22) diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. (23) Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein. Gierigheid, afguns, jaloesie,hoogmoed en lastering […]