Halloween?This entry was posted in Uncategorized on 26 October, 2018 by Janine Ons wil graag almal uitnooi na ons oggend diens Sondag die 28ste Oktober 2018 @ 09:00. Ons spreker, Ds Andries Venter gaan die ewigdurende strydvrae oor Halloween en kinders van God bespreek. Moet dit nie misloop nie! Tweet Share 0 +1