DATE NIGHT


Ons wil graag ons ouers die geleentheid gun om bietjie los te kom van hulle kinders. Ons het die 15e Februarie 2019 ‘n “Date Night”! Kom gee jou kind af in veilige hande vir ‘n aand vol genot en bederf jou man/vrou ‘n aand uit. R50 p/kind Gr 1 – 7. Ete word voorsien, heerlike speletjies en ‘n fliek ingesluit. Kontak Jacoleen 083 357 1726 of Charmaine 082 305 2852

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *