Bevestiging van Ds. Andries Venter 1


So begin ‘n nuwe seisoen vir Maranata Gemeente in ‘n nuwe jaar met ‘n nuwe Herderspaar.  Saam met die bokse en herinneringe aan die prag Kaap bring hierdie gesin ook saam hulle verwagting, opgewondenheid, onsekerheid oor ook die nuwe seisoen in hulle lewe.

So wil ons as gemeente dan ook hulle welkom heet met liefde en hoop en ook maar ons eie soort verwagting, opgewondenheid en onsekerheid.  Waarvan ek met sekerheid kan sê dat opgewondenheid sekerlik die grootste is.

Ons weet dat hierdie seisoen deel uitmaak van God se groot plan vir ons gemeente.

Kom verwelkom dus saam ons hierdie pragtige gesin in ons midde.


Leave a Reply to Magda Loots Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

One thought on “Bevestiging van Ds. Andries Venter