Janine



1
So begin ‘n nuwe seisoen vir Maranata Gemeente in ‘n nuwe jaar met ‘n nuwe Herderspaar.  Saam met die bokse en herinneringe aan die prag Kaap bring hierdie gesin ook saam hulle verwagting, opgewondenheid, onsekerheid oor ook die nuwe seisoen in hulle lewe. So wil ons as gemeente dan ook […]

Bevestiging van Ds. Andries Venter


AFGUNS, HOOGMOED   Mark 7:21  Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, (22)  diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid.  (23) Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.    Gierigheid, afguns, jaloesie,hoogmoed en lastering […]

Skep vir my ‘n rein hart – Afguns en Hoogmoed



Losbandigheid Mark 7:21  Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, (22)  diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid.  (23) Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.  2Ch_28:19  want die HERE het Juda verneder ter […]

Skep vir my ‘n rein hart – Losbandigheid



Diewery en hebsug   Mark 7:21  Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, (22)  diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. (23) Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.   Klink tog so eenvoudig.  […]

Skep vir my ‘n rein hart – Diewery en hebsug








Maranata – 40 jaar van genade   Na die stigting van die gemeente in 1973, het die Here binne 4 jaar voorsien vir ‘n eie kerkgebou en pastorie in Pretoria Noord. Op 20 Augustus 1977 het ds.Olwagen die nuwe kerkgebou ge-open en sedertdien aanbid die gemeente elke week hier. Deur […]

Maranata – 40 Jaar van Genade


Op 6 Oktober 1973 word ‘n gemeente gestig deur die wonderlike genade van ons almagtige God en Vader. Maranatagemeente! Vanuit Rietfonteingemeente ontstaan hierdie gemeente met ‘n lidmaattal van 145.  Biddende word die dienste in Pretoria-Noord se stadsaal gehou, wagtend op ‘n eie kerkgebou. Deur die Here se genade realiseer dit […]

Veertig Jaar van seën




Wat gaan jy doen? Vandag vra ek aan ons Hemelse Vader: “Wat is my doel?” Sien, ek het vir soveel jaar lank rond gedobber met geen visie in die lewe nie. Het soos die meeste mense maar, opgestaan… werk… slaap. Naweke tyd vermors op nietighede. Dans…hou partytjies… word dronk…kuier saam […]

Doelwit


SKATTE Hoe heerlik vir my om vanoggend so bietjie stil te kon staan by Jesus se woorde in Matt 6:21 …want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees. Mense gebruik hierdie woorde as ‘n spreekwoord sonder dat baie van hulle weet dat dit uit die Woord van […]

Skatte



Die badkamer    Ons kleinerige ou badkamertjie met bykans geen ventilasie nie het nou al lelike, gagga ‘mould’ opgebou.  ‘n Aaklige fungus wat kleef aan die mure en plafonne. So besluit ons om te verf…  ek gaan koop die verf en die verkoopspersoon adviseer my om eers die oppervlakte te […]

Die Badkamer


Liewe Jy   Ek wil jou graag vertel, Van Jesus se tyd van pyn, Maar voor ek dit kan doen, Moet ons eers kyk waarom het Hy dit gedoen In Romeine drie vers tien, Sê die Woord van God, my vriend; “Daar is niemand regverdig nie, Selfs nie een nie.” […]

‘n Gedig – Liewe jy!


OUMA LIEFIE SE HEDENDAAGSE BYBELSTORIES   Hoofstuk 1   Want so lief het God ons.   “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.”  Johannes 3:16   […]

Ouma Liefie se vervolgverhaal



  Spreuke 3:1-6  Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd:  ‘n tyd om gebore te word en ‘n tyd om te sterwe, ‘n tyd om te plant en ‘n tyd om uit te roei wat geplant is,  ‘n tyd om dood […]

Seisoene


Reëls van die wedstryd ‘n Week lank sit ek al met hierdie onderwerp.  Wat is die reëls wat God ons gee vir die wedstryd? ‘n Week lank steier ek ook heen en weer onder aanvalle van die sielevyand.  Ek noem dit beseringstyd… So gesels ek baie vroeg vanoggend met Abba […]

Reëls van die wedstryd