
“Vriendelikheid is ‘n taal wat die dowes kan hoor en die blindes kan aanvoel” -Mark Twain- vrien’de-lik’ b.nw en bw. soos ‘n vriend; minsaam, welwillend, lief, beminlik So lui die betekenis volgens die HAT vir die woord vriendelik. ‘n Mamma het haar 6 jarige seuntjie gevra wat beteken dit om […]