Wat ‘n groot vooreg vir ons jonges om Sannie Vakie by ons te hê Vol leersame pret en plesier speel sy vir ons pê Kom deel en speel tog saam ons en bring ook jou munte en help met ons fonds… om pryse te mag uitdeel aan die wat hard […]
Gén.6:6 “het dit die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in Sy hart.” DIE HART VAN GOD WANNEER ONS PRAAT OOR “HART”, IS DIT BESLIS NIE DIE ORGAAN WAT BLOED POMP NIE. Op Geestelike gebied is jou hart eintlik die senter […]
Daar is soveel vrae en persepsies van wat is die Goddelike Waarheid. Die Waarheid soos wat die Woord van God dit deurgee. Wanneer ons ons lewens vir God gee, is ons onmiddelik op ‘n plek waar ons God wil behaag en alles doen wat reg is. Soms is ons onder […]
Dit is werklik met ‘n hart vol dankbaarheid teenoor ons Hemelse Vader dat ons graag deel rondom Maranata Gemeente se Vakansie Bybelskool – Gospeltopia 2019 tydens die Junie/Julie vakansie. Die Here Jesus het reeds in Januarie 2018 begin om al die stukke van hierdie legkaart bymekaar te bring. Met groot […]
Mark 4:1-20 Vrug is die einddoel van die saaier, en die toets is onderhewig aan die wyse hoe die saad ontvang is. As daar geen vrug is, dan is dit in hoofsaak dat die Woord van die Here nie werklik verstaan was of ook dat dit direk weg gestoot was. […]
Hand 20:28 Gee dan ag op julleself en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van God te versorg, wat Hy deur sy eie bloed verkry het. Wanneer ek hierdie baie kosbare Skrif lees dink ek altyd so daaraan. […]
DOns het in die vorige skrywes gesien hoe belangrik Jesus dit geag het om dissipels te maak. Ons het gekyk na die beginsels van “kom na My, bly by My en gaan vir My” Jesus het Sy dissipels geleer in Joh.20:21 “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle […]