Yearly Archives: 2018


So op die oujaarsdag sit ek soos almal en dink aan my nuwejaars voornemens.  My lysie begin met dinge wat ek wil doen.  Verbeteringe in en rondom ons nederige huis.  ‘n Vakansie later die jaar omdat ons see vakansie noodgedwonge uitgestel is.   Ek dink aan nog goed en kan aan […]

2019


D Ons het in die vorige skrywe gesien hoe belangrik Jesus dit geag het om dissipels te maak. Die beginsels van “kom na My, bly by My en gaan vir My” Dat Jesus Sy dissipels leer Joh.20:21 “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook” Die grootste dilemma […]

DISSIPELSKAP 2 – OPVOLG…




Ons wil graag almal uitnooi na ons oggend diens Sondag die 28ste Oktober 2018 @ 09:00. Ons spreker, Ds Andries Venter gaan die ewigdurende strydvrae oor Halloween en kinders van God bespreek. Moet dit nie misloop nie!

Halloween?



Waarom?? Afgelope weke bid ek: “Heer leer my bid.”  Ek kyk in trane om my na die mensdom, die land, die betogings, brandende bande, vlamme onnodig in winkels, geboue, karre, taxi’s…. ek kyk na gebalde vuiste en mense wat behep raak met oorlog praatjies.  Ek val op my knieë neer […]

WAAROM?



Ek wil!   Gesels ek so met ‘n geliefde oor Jesus en verlossing en heel trots vertel hy my dat hy  Jesus baie lief het.  My hart breek.  Hy sit en drink terwyl hy my met soveel besope trots dit vertel en onwillekeurig dink ek aan die dominee wat by […]

EK WIL!






1
So begin ‘n nuwe seisoen vir Maranata Gemeente in ‘n nuwe jaar met ‘n nuwe Herderspaar.  Saam met die bokse en herinneringe aan die prag Kaap bring hierdie gesin ook saam hulle verwagting, opgewondenheid, onsekerheid oor ook die nuwe seisoen in hulle lewe. So wil ons as gemeente dan ook […]

Bevestiging van Ds. Andries Venter