Moord Mark 7:21 Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, (22) diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. (23) Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein. Nou ja, en so kom ons by moord… […]