
Maranata – 40 jaar van genade Na die stigting van die gemeente in 1973, het die Here binne 4 jaar voorsien vir ‘n eie kerkgebou en pastorie in Pretoria Noord. Op 20 Augustus 1977 het ds.Olwagen die nuwe kerkgebou ge-open en sedertdien aanbid die gemeente elke week hier. Deur […]