Smeer af Ek glo teen hierdie tyd weet my lesers al dat ek altyd skryf uit ondervinding.  Ek skryf nooit as ek nie oortuig is daarvan dat God my deur die leerskool gesit het en die woorde deur die Heilige Gees gegee is nie. Vir ‘n wyle was ek stil.   […]

Smeer af


1
“Vriendelikheid is ‘n taal wat die dowes kan hoor en die blindes kan aanvoel” -Mark Twain- vrien’de-lik’ b.nw en bw. soos ‘n vriend;  minsaam, welwillend, lief, beminlik So lui die betekenis volgens die HAT vir die woord vriendelik. ‘n Mamma het haar 6 jarige seuntjie gevra wat beteken dit om […]

Vrug van Liefde – Vriendelikheid


1 Kor 13:4-8a Ons wil graag soet woorde in ‘n suur wêreld in stoot.  Maar waar begin ons? By die enigste Leermeester wat daar is.  God self…. Ons wil in die volgende paar dae die onderwerp van Liefde aanspreek.  Of eerder ‘Die Vrug van liefde’. Vandag deel ons net met […]

Vrug van Liefde – Lankmoedigheid



Wat ‘n groot vooreg vir ons jonges om Sannie Vakie by ons te hê Vol leersame pret en plesier speel sy vir ons pê Kom deel en speel tog saam ons en bring ook jou munte en help met ons fonds… om pryse te mag uitdeel aan die wat hard […]

MARANATA JONGES – SANNIE VAKIE


Gén.6:6  “het dit die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in Sy hart.” DIE HART VAN GOD WANNEER ONS PRAAT OOR “HART”, IS DIT BESLIS NIE DIE ORGAAN WAT BLOED POMP NIE. Op Geestelike gebied is jou hart eintlik die senter […]

GOD SE HART


Daar is soveel vrae en persepsies van wat is die Goddelike Waarheid.  Die Waarheid soos wat die Woord van God dit deurgee.  Wanneer ons ons lewens vir God gee, is ons onmiddelik op ‘n plek waar ons God wil behaag en alles doen wat reg is.  Soms is ons onder […]

Wat weet ek van die Doop?



Dit is werklik met ‘n hart vol dankbaarheid teenoor ons Hemelse Vader dat ons graag deel rondom Maranata Gemeente se Vakansie Bybelskool – Gospeltopia 2019 tydens die Junie/Julie vakansie. Die Here Jesus het reeds in Januarie 2018 begin om al die stukke van hierdie legkaart bymekaar te bring.  Met groot […]

VAKANSIE BYBELSKOOL – GETUIENIS



Mark 4:1-20 Vrug is die einddoel van die saaier, en die toets is onderhewig aan die wyse hoe die saad ontvang is. As daar geen vrug is, dan is dit in hoofsaak dat die Woord van die Here nie werklik verstaan was of ook dat dit direk weg gestoot was. […]

Die Saaier



Hand 20:28  Gee dan ag op julleself en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van God te versorg, wat Hy deur sy eie bloed verkry het.  Wanneer ek hierdie baie kosbare Skrif lees dink ek altyd so daaraan.  […]

GEE DAN AG


DOns het in die vorige skrywes gesien hoe belangrik Jesus dit geag het om dissipels te maak. Ons het gekyk na die  beginsels van “kom na My, bly by My en gaan vir My” Jesus het Sy dissipels geleer in Joh.20:21 “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle […]

Dissipelskap 3


So op die oujaarsdag sit ek soos almal en dink aan my nuwejaars voornemens.  My lysie begin met dinge wat ek wil doen.  Verbeteringe in en rondom ons nederige huis.  ‘n Vakansie later die jaar omdat ons see vakansie noodgedwonge uitgestel is.   Ek dink aan nog goed en kan aan […]

2019



D Ons het in die vorige skrywe gesien hoe belangrik Jesus dit geag het om dissipels te maak. Die beginsels van “kom na My, bly by My en gaan vir My” Dat Jesus Sy dissipels leer Joh.20:21 “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook” Die grootste dilemma […]

DISSIPELSKAP 2 – OPVOLG…


1
Die Gruwel van ‘Halloween’ Die halloween vieringe kan  sover terug geneem word as in die tyd waar die Romeinse godehemel gebou is deur Keiser Hadrian in 100nc, dis as ‘n tempel vir die godin Cybele en ander romeinse gode gebou. In 834nc het die Romeinse kerk die fees verbreed na […]

Die Gruwel van Halloween


Ons wil graag almal uitnooi na ons oggend diens Sondag die 28ste Oktober 2018 @ 09:00. Ons spreker, Ds Andries Venter gaan die ewigdurende strydvrae oor Halloween en kinders van God bespreek. Moet dit nie misloop nie!

Halloween?



Pretoria-Oos uitreik na Europa (1)   Sewe jaar gelede het die Kerkraad van EG Kerk Pretoria-Oos die visie gehad om my op uitnodiging van Stichting Heartcry Nederland, saam met wyle Ds Ettienne Maritz te stuur om die Woord te bedien waar die Here kragtig onder jongmense begin werk het. Nooit […]

‘Heartcry’ – Dissipelskap in Europa


Waarom?? Afgelope weke bid ek: “Heer leer my bid.”  Ek kyk in trane om my na die mensdom, die land, die betogings, brandende bande, vlamme onnodig in winkels, geboue, karre, taxi’s…. ek kyk na gebalde vuiste en mense wat behep raak met oorlog praatjies.  Ek val op my knieë neer […]

WAAROM?


Ek wil!   Gesels ek so met ‘n geliefde oor Jesus en verlossing en heel trots vertel hy my dat hy  Jesus baie lief het.  My hart breek.  Hy sit en drink terwyl hy my met soveel besope trots dit vertel en onwillekeurig dink ek aan die dominee wat by […]

EK WIL!



BEKEER JULLE!!   Waarom bekeer mense hulle nie?  Selfs christene bekeer hulle nie…   Ek kyk soms na mense….biddend….berouvol….hartverskeurend….pleitend op hulle kniee.  “Jesus,red my!  Ek is’n sondaar.  Vergewe my.  Ek gee my alles aan U!!”   Dan staan hulle op en gaan lewe voort.  10 Minute later steek hulle ‘n […]

Net DIE BLOED!


DWAASHEID Vroeg vanoggend lê ek en luister na die geklank van die voëltjies se sang buite my kamer venster.  Dit klink vir my toe so na: “Loof Koning Jesus, kom bid Emmanuel”  en onwillekeurig begin my hart saam jubel: “Opperheer, Vredevors, Blink Morester…”  en ek wonder so by myself of […]

Skep vir my ‘n rein hart – Dwaasheid